Permakultuurbeginsel 8: Integrasie, nie segregasie nie.
Vorige beginsels het klem gelê op die geslotenheid van ‘n Permakultuursisteem as ‘n geheel, met min insette van buite af en amper geen neweprodukte/gemors wat uitgaan nie. Hierdie beginsel gaan oor die manier waarop verskeie stelsels binne ‘n Permakultuursisteem mekaar …